|
n Baie spoggerige, luukse losstaande eenheid in n prestige kompleks in Shelly Beach. Smaakvol, nie see-uitsig, hekkie na strand wat NIE n swemstrand is nie. 3 Ruim slaapkamers, 2 badkamers, 1 toesluitmotorhuis, 1.5 Km na St Michaels Swemstrand. 600m na Shelly Sentrum. DSTV is ingesluit. Wasmasjien en tuimeldroƫr. Stoepe met gasbraaier.
See diagram for more info |